USS Triton (SSRN-586)

USS Triton
kern-aangedrewe duikboot, radar picket
Vernoem naTritonWysig
LandVerenigde StateWysig
Geleë in administratiewe eenheidWashingtonWysig
Geografiese ligging47°33′16″N 122°38′27″WWysig
OperateurAmerikaanse VlootWysig
VervaardigerGeneral Dynamics Electric BoatWysig
Map

Die USS Triton (SSRN-586) was 'n kernaangedrewe duikboot van die Amerikaanse Vloot en die enigste in sy klas. Die duikboot het bekend geword toe dit onderwater reg rondom die aarde gevaar het in 60 dae en 21 ure. Die duikboot is op 19 Augustus 1958 te water gelaat en in diens gestel op 10 November 1959.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne